11.05.2010 Reis saam met mede-lesers
 'n Kameelperd in 'n grasgroen Etosha Nasionale Park.
Alle foto’s wat van lesers ontvang word, word op Republikein se webwerf gepubliseer.
Kyk uit vir die Lesers 2010-blokkie in die linkerkantste kolom van die Tuisblad of gaan na die Lesersbydrae-skakel. Daaronder kan daar ook gekyk word na natuurfoto’s, foto’s oor “dinge wat krap” en nuusgebeure. ’n Nuwe afdeling vir humorfoto’s is ook gemaak – stuur die foto’s wat die lagspiere prikkel!
Stuur jou foto’s na lesers@republikein.com.na en selfoonfoto’s soos die nuus gebeur na 081 128 0489. Heg net ’n kort beskrywing en jou naam aan. Klank- en videogrepe oor enige onderwerp is ook welkom. Stuur dit na bydrae@gmail.com.
Hierdie foto’s is ’n keur van wat onlangs ontvang is.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.

|