22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

28.09.2010

Op toer saam met Clifton

© Clifton van Wyk
'n Pragfoto by die Victoria-waterval.

Om na Clifton van Wyk se foto's te kyk, is soos om 'n kykie agter die skerms te geniet. Clifton is 'n toergids vir Wilddog Safari's en hy neem sy kamera oral saam. Hy sê dié kamera is die van die beste nie, maar hy geniet die fotonemery terdee!

Sit terug en geniet die fototoer van Clifton.

Lesers kan ook hulle eie foto's stuur na lesers@republikein.com.na. Stuur 'n kort beskrywing saam.