20.07.2010 Natuurskoon deur die lesers se oë
 Foto's om met ander lesers te deel, sê Renate Bester.
Stuur ook jou foto's oor die natuur of enige ander foto's na lesers@republikein.com.na of stuur 'n selfoonfoto na 081 128 0489.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|