1.06.2010 Natuurfoto's van oral
 Die prentjiemooi Victoria-waterval.
Skitter jou foto's al hier? Stuur dit jou in.
Enige foto's oor die natuur, nuusgebeure, dinge wat die lagspiere laat prikkel of iets wat jou rooi onder die kraag maak, is welkom.
Stuur jou foto's na lesers@republikein.com.na, selfoonfoto's na 081 128 0489 en klank- en videogrepe na bydrae@gmail.com. Heg 'n kort beskrywing en jou naam en van aan.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.

|