8.07.2010 Namibië verstom steeds elke dag
 'n Yskoue plaas Fricourt in die Aoub-rivier Woensdagoggend.
Republikein het die afgelope week letterlik foto's van die al die uithoeke van die land ontvang. Deel ook joune deur dit te stuur na lesers@republikein.com.na of per MMS na 081 128 0489 te stuur.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|