22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.02.2012

’n Voël is ’n ding wat vlieg, wat vlieg...

© Lutz Wahlers
Baie mense wat langpad ry wonder volgens Lutz Wahlers dalk wat die “duisende” voëls is wat voortdurend uit die lug na die grond duik en iets vang, veral in die omgewing van Karibib. Lutz het die foto geneem van ’n kuikendief (“yellow billed kite”). Die voëls eet die termiete wat ná ’n goeie bui reën uit die grond kom. Dit is ’n jaarlikse verskynsel, skryf Lutz.