6.07.2010 Lesersfoto's welkom, stuur joune nou
 Tydens 'n onlangse besoek aan die Bwabwata Nasionale Park in die westelike deel van die Caprivi het Bernie Grobler die foto geneem.
Hoewel drupsgewys, stuur lesers steeds gereeld hulle foto's in na Republikein. Jy is welkom om joune ook te stuur, hetsy dit 'n prag natuurfoto is, 'n foto oor 'n nuusgebeurtenis of iets wat jou warm onder die kraag maak of selfs 'n onderwerp wat die lagspiere prikkel.
Stuur dit na lesers@republikein.com.na of selfoonfoto's na 081 128 0489. Stuur ook klank- of videogrepe na bydrae@gmail.com.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|