22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

23.09.2010

Lesers deel foto’s van ssslange

© Ute von Ludwiger

Grillerig, maar indrukwekkend. Met die warmer dae wat saam met die somer kom, het die slange uit hul gate begin kom.

Dié kleine slangetjie het ’n gekko gevang. Die kop van die gekko was reeds in die slang se bek, toe reptieletjie loskom en van die slang probeer vlug het. Die gekko het selfs die slang probeer byt (sien foto’s in die galery hieronder). Ongelukkig was hy te stadig en en die slang het dit weer gevang. Die slang het vir ’n tydjie stil gelê en toe in die gras ingeseil om sy prooi te verorber.

Dié foto’s is in die laaste paar dae van lesers ontvang. Indien jy jou foto’s ook wil stuur, stuur dit na lesers@republikein.com.na en heg ’n kort beskrywing aan.