Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

7.2.2012
Lekker in die wildtuin
© Robert Hansen

’n Leeuwyfie vreet aan haar prooi tussen Okaukuejo en Halali in die Etosha Nasionale Park.   Lees meer

6.2.2012
’n Voël is ’n ding wat vlieg, wat vlieg...
© Lutz Wahlers

Baie mense wat langpad ry wonder volgens Lutz Wahlers dalk wat die “duisende” voëls is wat voortdurend uit die lug na die grond duik en iets vang, veral in die omgewing van Karibib. Lutz het die foto geneem van ’n kuikendief (“yellow billed kite”). Die voëls ...   Lees meer

25.1.2012
Egiptiese kobra skuil in waterpoel

“Wees versigtig vir die poele water langs die pad,” skryf Uwe Rentel by hierdie foto van ’n Egiptiese kobra. “Ek het hierdie knapie Sondag op pad vanaf Erindi na Kalkfeld gesien. Was besig om homself te geniet, totdat meneer besef het hier is iemand wat hom dophou.   Lees meer

24.1.2012
Daar's iets in die lug

Noel van der Hoven se foto wys hoe dik die wolkkombers oor Windhoek se berge lê.   Lees meer

18.1.2012
Neudam se pelikane
© Louise Miljo

Pelikane in die vlug oor die dam by die Neudam-kampus van die Universiteit van Namibië.   Lees meer

13.1.2012
Komeet douvoordag gesien
© Cronjé Loftie-Eaton

Cronjé Loftie-Eaton was so gelukkig om komeet Lovejoy op te merk toe hy in die vroeë oggendure van 23 Desember op pad Kaap toe was. “Ek het dit opgemerk so om en by vieruur die oggend in die omgewing van Tses. Ek het sommer so van die motor se dak af ’n foto geneem, ...   Lees meer

21.12.2011
Hier kuier en daar loer
© Catherine Shipushu

KLIK hier vir kiekies van ‘n wye verskeidenheid plekke waar van ons lesers onlangs gekuier het. Catherine Shipushu was by die Dooievlei, terwyl Jermanneke Havemann vir die eerste keer in vyf jaar weer by Charlottenfelder was – die keer met vier wiele. Sy ...   Lees meer

16.12.2011
Grootvoet, maanhaar en dieretaxi
© Lizette Jansen van Vuuren

LIZETTE Jansen van Vuuren van Oshakati was in Etosha en het afgeneem hoe olifante by Halali se watergat bad. Die leeu het hulle op pad na Namutoni teëgekom. Op die foto’s is die letsels van vanjaar se reuseveldbrand in die nasionale park steeds duidelik sigbaar.   Lees meer

22.11.2011
Nêrens behalwe in Etosha…
© Susi Strödike

DIS speeltyd in die Panne, wys hierdie uitsonderlike foto wat Susi Strödike in Etosha geneem het van twee leeuwelpies se pret langs die water. Soos Ewan van der Merwe se foto wys van haar kiekies nog duidelik die letsels van die onlangse reuseveldbrand in die park.   Lees meer

31.10.2011
Deur Damaraland tot by die Kunenemond
© Jermanneke Havemann

LOER hier na Jermanneke Havemann se nuwe kiekies van ‘n besoek aan Damaraland en Willem Kotze se foto’s uit ‘n reis tot by die mond van die Kunenerivier. “Ons het by Madisa kamp opgeslaan,” skryf Jermanneke oor die rotsformasies wat sy afgeneem het. “Dis pragtig.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend