22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.2.2012
Namibië, Afrikaland van panoramiese tonele
© Jermanneke Havemann

Jermanneke Havemann het die foto van die Winston-skeepwrak geneem. “Dit was ongelooflik mooi om die duisende der duisende voëls te sien,” skryf sy. “As hulle opvlieg, het dit soos ’n wolk gelyk. My wyehoeklens was nie wyd genoeg om almal in te kry nie.   Lees meer

7.2.2012
Lekker in die wildtuin
© Robert Hansen

’n Leeuwyfie vreet aan haar prooi tussen Okaukuejo en Halali in die Etosha Nasionale Park.   Lees meer

6.2.2012
’n Voël is ’n ding wat vlieg, wat vlieg...
© Lutz Wahlers

Baie mense wat langpad ry wonder volgens Lutz Wahlers dalk wat die “duisende” voëls is wat voortdurend uit die lug na die grond duik en iets vang, veral in die omgewing van Karibib. Lutz het die foto geneem van ’n kuikendief (“yellow billed kite”). Die voëls ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend