6.05.2010 Heinzi wys sy foto's van oor die land heen
 'n Mooi sonsopkoms met mis op die grond by Omitara.
Heinzi Stiehler is een van Republikein se gereelde bydraer van lesersfoto's. En wanneer hy foto's instuur, doen hy dit sommer ordentlik.
Reis saam met Heinzi deur die land en beleef dit deur sy kamera.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.

|