22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

16.12.2011

Grootvoet, maanhaar en dieretaxi

© Lizette Jansen van Vuuren

LIZETTE Jansen van Vuuren van Oshakati was in Etosha en het afgeneem hoe olifante by Halali se watergat bad. Die leeu het hulle op pad na Namutoni teëgekom.

Op die foto’s is die letsels van vanjaar se reuseveldbrand in die nasionale park steeds duidelik sigbaar.

Loer ook na Brigitte Rossouw se kiekies van paddas en ‘n slangtaxi in die Mahango Park, asook Estelle Esterhuizen se foto’s van ‘n maanhaar op Erindi. Geoffrey Madderson se leeufoto is in Etosha geneem.