19.05.2010 Etosha se diereryk het leserskameras aan die klik
 Billy Maritz van Stampriet het die ou grotes afgeneem waar hulle by 'n watergat baljaar het.
Die Etosha Nasionale Park is dié tyd van die jaar 'n gewilde plek om te besoek. Veral met die klomp vakansiedae in Meimaand het Namibiërs te heerlik gekuier.
Kyk hier na foto's van lesers se onlangse besoeke aan die park.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|