Wilho Eliaser, pakhuisbestuurder by Kolok Namibia in Windhoek, was vir die vakansie by sy huis in Ohaingu in die Engela-distrik toe sy pad met dié sebraslang gekruis het.
Hy skryf per e-pos: “Dit is die mooiste sebraslang wat ek al ooit gesien het. Hy was 1,73 m lank!”