28.04.2010 Lesers laat waai met hulle foto's
 Windpompe maak maar net die mooiste foto's.
Lesers bly hulle vreugde deel.
Republikein ontvang op 'n daaglikse basis foto's van lesers wat Namibië se mooi en uitsonderlike karakter vasvang.
Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.na, klank- en videogrepe na bydrae@gmail.com en selfoonfoto's na 081 128 0489.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|