22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

8.02.2012

Lesers deel goue oomblikke

’n HOND wat vir Manchester United sokker speel en ’n kostelike 8-jarige wat met toegeswelde oë kletsrym oor haar nare kennismaking met ’n bysteek, is van die eerste “goue oomblikke” wat lesers vir Republikein en Hi-Fi Corporation se opwindende nuwe videokompetisie ingeskryf het.

Gaan kyk sommer dadelik op www.republikein.com.na na hierdie inskrywings. Wie weet, dalk inspireer dit jou om werk te maak van jou videomateriaal.

Video’s moet nie langer as 3 minute wees nie. Stuur jou naam en telefoonnommer saam met die inskrywing per e-pos na nuusvideo@gmail.com

As jy tegniese probleme ondervind of nie weet hoe om die video per e-pos te stuur nie, bel gerus vir Baxter Jones by 061 297 2031.