22.01.2010 Lekker, lekker vakansie
 Bertus Ludick en Christine Potgieter dryf in die "Dooie see" naby Hentiesbaai.
Lesers het van heinde en ver hul vakansiefoto's ingestuur.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|