
Republikein het gister die foto ontvang van hoe All Black-ondersteuners Sondag die Haka in Rehoboth se strate gedoen het. Lesers kon nie met sekerheid sê wie die fotograaf is nie.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon.
In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.