22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.11.2010

Kitskos!


'n Reuse ribbekas is die vrag wat hierdie motorryer in sy kattebak vervoer. Vir André Pretorius was dié oomblik so komieklik dat hy nie anders kon as om ’n foto daarvan na Republikein te stuur nie. Hy het die foto in die ry met sy selfoon geneem en sê dat taxi’s in Windhoek straks strawwe kompetisie vir ondernemings is wat kitskos aflewer. Stuur ook jou foto’s na lesers@ republikein.com.na of stuur dit van waar dit gebeur het per MMS na 081 124 0489. Heg ’n beskrywing aan.