
George Groenewalt van Windhoek se kat is net so moedeloos omdat die uitgerekte hittegolf nie wil wyk nie. Hy sê sy lig nie eens meer haar kop op nie, maar bly net op die rusbank voor die waaier lê.

Birgit Bergmann van Windhoek het hierdie kaal geplukte hoender op 8 Januarie op die plaas Okatakaha afgeneem. Sy skryf: “Hierdie is die slimste hen in Namibië. Die erge hitte en die gewag vir reën het haar laat besluit om uit te trek.”Groenewalt van Windhoek se kat is net so moedeloos omdat die uitgerekte hittegolf nie wil wyk nie. Hy sê sy lig nie eens meer haar kop op nie, maar bly net op die rusbank voor die waaier lê.