22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

10.01.2011

Dapper vrou word gered

© Dericka Vermeulen
Die meisie op die dek van die gestrande boot by Walle was volgens Dericka Vermeulen wat die foto’s ingestuur het, baie dapper om die wrak te bestyg. Die afkomslag was egter nie so maklik nie en twee mans moes haar gaan red.