22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

14.03.2011

Dalk dink julle ook soos ek dat hierdie foto van die swart en wit donkies

© Ems de Lange
“Dalk dink julle ook soos ek dat hierdie foto van die swart en wit donkies wat saam trek aan die waentjie so simbolies is van Namibië? As ons saam inspan en saam trek as span, dan gaan ons by die regte bestemming uitkom met ’n baie eenvoudige waentjie wat wys dat mens nie baie nodig het om saam-saam ’n wenspan te vorm nie,” skryf Ems de Lange van Mariental wat die foto vir ons gestuur het.