22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

14.12.2010

Laat lesersfoto’s rol



Wat is mooi of snaaks tydens u vakansie? Deel dit met Republikein deur ’n foto en kort byskrif na 081 128 0489 te stuur.

Op die foto’s is daar ’n polisievoertuig (regs) wat op Otjiwarongo deur ’n woonerf gebars het en die lieflike palmbome by Elnatan op Stampriet (bo).

Ons nuusbron rapporteer dat die polisievoertuig se bestuurder die hasepad gekies het.

Die foto uit Walvisbaai (onder) wys die gesukkel om ’n vurkhyser van Novanam uit dier water by die kaai te kry. Alles gebeur tydens die vakansietyd.

Foto's wat nie hier verskyn nie, word op op www.republikein.com.na gepubliseer.

Ons is nuuskierig om te sien hoe Namibiërs vakansie hou, waar hulle hulself vergryp en wat hulle op ons paaie beleef.