|
Republikein
|
|
|
13.01.2012 Kunstige blik op NamibiëDie Swakopmundse fotograaf Vic Engelbrecht het kunstige natuur- en argitektuurfoto´s ingestuur wat hy deur die loop van 2011 in onder andere die Khomas Hochland, Swakopmund, Rundu en die Khaudum Nasionale Park geneem het. Lesers kan sy webtuiste www.4funkyportraits.co.uk besoek vir nog foto's.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak. |
|