Lesers 2010


Kyk saam!

Waters of Namibia 2009


Inligting, foto's en meer

Kontak Ons

Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

2.9.2010
Ongeluk op Westelike Verbypad
© Anita van Zyl

Anita van Zyl van Windhoek het vanoggend hierdie foto's aangestuur. Sy het dit omstreeks 09:00 geneem ná 'n ongeluk tussen twee voertuie van die Namibiese weermag plaasgevind het. Volgens haar e-pos het die ongeluk op die westelike verbypad net duskant die Döbra- en Brakwater-afdraai plaasgevind.   Lees meer

2.9.2010
Namwi die seekoei sorg vir unieke foto's
© Norah Doll

Seekoeie aggressiewe diere? Aikôna, nie Namwi nie. Norah Doll van Windhoek sê hulle het in Mei ’n interessante ervaring by die Namwi Camp naby Katima Mulilo gehad. ’n Seekoei wat vier jaar gelede sy ma verloor het, is nou al ’n ou bekende by die kamp.   Lees meer

1.9.2010
Lesers 2010
© Billy Maritz

Hieronder verskyn 'n fotokeur van dié wat lesers na Republikein gestuur het. Geniet dit!   Lees meer

1.9.2010
Lentedag hier
© Inge Engelbrecht

“Dis heerlike lente, die winter is verby,” lui die ou liedjie. Me. Inge Engelbrecht van Tsumeb het hierdie lesersfoto van haar kleindogter, Carla, ingestuur ná ‘n skoenlapper hom op haar neus tuisgemaak het. Vir besoekers aan die Ongwediva Handelskou in die noorde van die land, ...   Lees meer

25.8.2010
Bella behaal ’n rekord
© Diana Binneman

Bella, ’n Britse bulhondteef van die plaas Toekoms in die Aranos-omgewing, se naam kan in die rekordboeke van honde opgeteken word nadat sy op 19 Julie ’n rekordgetal kleintjies in die lewe gebring het. Die werpsel het uit 14 klein hondjies bestaan, maar een het by geboorte gevrek.   Lees meer

24.8.2010
Lesers fluks met foto's oor land se prag
© Karen van den Berg

Onlangs iets interessant gesien? Wees ook op die uitkyk vir lekker foto’s oor die sogenaamde langnaweek en stuur dit na lesers@republikein.com.na of stuur nuusfoto’s vir onmiddellike publikasie op www.republikein.com.na na 081 128 0489.   Lees meer

20.8.2010
Bakkie vat vlam in middestad
© Renier Taljaardt

Nuusbreker

Die brandweer en Windhoek se nooddienste is net voor die etensuur na dié toneel agter die Wernhill Inkoopsentrum in die Hosea Kutako rylaan ontbied.   Lees meer

18.8.2010
Fyn oog vir die ongewone
© Mike Chart

Namibië betower elke dag. En die land se inwoners is gereed met hulle kameras om daardie betowering vas te lê. Stuur vandag ook jou foto na lesers@republikein.com.na of stuur dit per selfoon na 081 128 0489.   Lees meer

11.8.2010
Rivierbrand lok nuuskieriges
© Louis Conradie

‘n Veldbrand het gisteraand voor 18:00 in die droë loop van die Gammamsrivier agter die ou begraafplaas uitgebreek. Heelwat mense het in Ospreystraat saamgedrom om na die vlamme te kyk. Dié foto is gisteraand deur een van Republikein se lesers, Louis Conradie, ...   Lees meer

9.8.2010
Lesers praat uit hul harte

Lesers is steeds erg ontstel oor die wrede moord op Magdalena Stoffels wat die afgelope naweek in Windhoek begrawe is. Haar moeder se oproep op kalmte en vergifnis ten spyt. Die Stoffels-moord was egter nie vandeeweek die enigste wat die Namibiese gemeenskap geskud het nie.   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels