Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

11.03.2010

Fotofees van 'n unieke land

© Ute von Ludwiger
Die donkie(kar) is ’n wonderlike ding! En so maak ’n mens met ’n pap wiel. Ute von Ludwiger het op die pad tussen Outjo en Kalkfeld op die petalje afgekom. Die domkrag in die geval was die plank van die bankie waarop die donkiekardrywer sit! Toeriste wat in ’n toerbus daar verbygery het, het die tuisgemaakte domkrag terdeë geniet. Van hulle het selfs gewonder hoe ’n grote bus met so ’n domkrag sou lyk.