5.02.2010 Fauna en flora
 'n Olifantkewer by die Sandhof-leliepan by Maltahöhe. Die kewers lê hulle eiers op die plante, die eiers sak af tot in die bolle en bly daar tot die volgende blomseisoen wanneer hulle uitbroei. Die kewers hou geen bedreiging vir die lelies in nie.
Plante en diere floreer met reënwater. Hier's 'n kykie na Namibië se natuurprag.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.

|