Hierdie staatsvoertuig het ‘n verbyganger se bloeddruk opgejaag. Die boodskap is: “Ken seker nie die padtekens nie….”
Nog ‘n staatsvoertuig.
Dié keer van die Kantoor van die Arbeidskommissaris wat op ‘n parkeerplek vir gestremdes gaan stilhou het.
Die fotonemer sê die bestuurder was beslis nie liggaamlik gestrem toe sy uit die voertuig by Ausspanplatz gaan stop het nie.
Dalk elders…