Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

30.07.2010

Rooihemp woedend oor selfoonfoto

© Verskaf

© Verskaf
Skorro-skorro en dan nog verwaand ook…. ‘n woedende leser het die foto’s ingestuur van die Nissan-bakkie wat glo swaar gelaai was en heen en weer oor die pad geswerf het.

Natuurlik was daar amper ‘n ongeluk en toe woorde oor die bestuurder se maniere.

Toe die klompie almal langs die pad staan om die saak te bespreek, gryp die kêrel met die rooi hemp glo die fotograaf aan die nek, buig sy arms om en probeer die selfoon afneem.
© Verskaf
‘n Verkeersman wat by die geskarrel kom stop het, moes van mnr. Rooihemp hoor niks het gebeur nie en die padkonstabel kon niks doen as niemand ‘n klag lê nie.

Die voorval het op die dienspad na NaTis plaasgevind.

Stuur jou foto’s na 081 128 0489.