22.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

4.10.2011

Plastieksakke waai vir toeriste



Anoniem skryf:
 
DIE foto is geneem as jy afdraai op die pad na Ameib. As ek dink aan al die toeriste wat daar verbyry dan kry ek skaam vir ons land. Wat moet hulle nie van ons land dink nie? Die bome se blomme is alles plastieksakke. Kyk net heel agter na al die gemors. Kan daar nie iets gedoen word nie? Ek vra en wonder maar net.