21.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

9.01.2012

Padvark jaag Kaap toe



“Hierdie persoon was op 23 Desember 2011 op pad Kaapstad toe en net buite Clanwilliam het hy verskeie voertuie op blinde hoogtes, draaie en sperstrepe verby gegaan. Die foto’s spreek vanself. Geen wonder dat met padvarke soos hierdie so baie ongelukke gebeur nie,” skryf die anonieme leser wat die foto’s ingestuur het.