21.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

11.11.2010

Onverskilligheid maak dood

© Verskaf
’n Kind wat op die pakplek net voor die agterruit van ’n motor speel, verkeer volgens die Motorvoertuigongelukfonds in wesenlike gevaar. Motorbestuurders word dus aangeraai om ’n ogie te hou oor kinders wat saam met hulle in die motor is. Hierdie foto van ’n kleuter is Sondag op die pad tussen Arandis en Swakopmund geneem.