20.09.2010 Klein jakkalsies
Die foto is Dinsdagoggend, 31 Augustus 2010, geneem en wys rook wat amper daagliks deur die verbrandingsoonde van mediese afval by die Ministerie van Gesondheid net suid van die Katatura staatshospitaal in die lug opgaan. “Party oggende lyk dit selfs erger, met 'n rookkombers wat oor die gedeelte van die stad lê. Miskien is dit hoe die betrokke Ministerie omgee vir die gesondheid van Windhoek-inwoners?” vra Francis Ras.
Stuur ook jou foto's na lesers@republikein.com.a
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|