21.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

18.01.2011

Handhaaf korrekte volgafstande

© Sean Naudé
Korrekte volgafstande, veral in nat weerstoestande, was klaarblyklik die les wat te leer was toe die Fiat-bakkie (links) van agter teen ’n GWM-bakkie gebots het. Die GWM-bakkie het in die proses dwars gedraai en twee bane in David Hosea Meroro-rylaan versper en ’n ontwrigting van die Vrydagmiddag vyfuur-spitsverkeer veroorsaak.