Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

18.08.2010

Goedjies wat pla

© Danie Brand

© Danie Brand
Rommelstrooiing in die Etosha Nasionale Park het dié keer vir reisigers ’n bietjie vermaak verskaf, maar volgende keer is die arme dier dalk nie so gelukkig nie.

“Die leeuwyfie by die Nebrownii-watergat het seker vir ‘n goeie halfuur haarself met die plastieksak vermaak toe die jag nie so goed gegaan het nie.

"Dit wys jou net wat mense in ‘n nasionale park uit hulle voertuie gooi. Gewoonlik klim ek uit (breek die wet) om blikke en plastieksakke op te tel, maar dié dag het ek besluit om maar in die voertuig te bly,” skryf Danie Brand.

Laat iets jou giggel, is iets vir jou so mooi dat jy nie anders kan as om dit te deel nie of is daar ietsie in die samelewing wat aan jou krap?

Stuur ’n foto daarvan vandag nog na lesers@republikein.com.na of per selfoon na 081 128 0489. Heg ’n kort beskrywing aan en hou www.republikein.com.na dop vir nuwe foto’s.