Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Videonuus


Landskapkuns

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

20.05.2010

Bome bly in slag

© Jens Viëtor

’n Leser, Jens Viëtor, was gister na Windhoek onderweg toe hy tussen Stampriet en Mariental op dié gruwel afgekom het.

Padwerkers was besig om kameeldoringbome en witgatbome op die padskouer voor die voet af te saag.

Hy het hulle gevra waarmee hulle besig was en hulle het gesê hulle het opdrag gekry om die padskouers skoon te maak.

’n Ent verder was daar ’n opsigter en toe dié gevra is waarom die werkers die bome tot nuut maak, het hy gesê dat die werkers oënskynlik die opdrag verkeerd verstaan het.

Mnr. Viëtor sê hy het opgemerk dat die gewone bosse nie uitgekap is nie.
© Jens Viëtor