10.06.2010 Dieremaniere en ander dinge
 ’n Hap in ’n japtrap!
Dieremaniere is oënskynlik die fokuspunt van die jongste lesersfoto’s wat ingestuur is.
Stuur ook joune na lesers@republikein.com.na, selfoonfoto’s na 081 128 0489 of klank- en videogrepe na bydrae@gmail.com.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|