Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Die onkruid waai op Nkurenkuru

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

18.02.2010

Deel ook joune met jou selfoon se MMS-funksie

© Republikein
As ’n 70-jarige op Okahao dit met ’n selfoon se MMS-funksie kanregkry, kan enige iemand anders dit ook doen. Die foto van ’n reënboogom die stam van ’n kremetartboom is vandeeweek op Okahao geneemen na Republikein gestuur deur die MultiMediaService-funksie van dietelefoon te gebruik. Die fotograaf is te bang om sy naam te verstrek,omdat hy nie die hele dag lank tyd het om lesings aan jongelinge tegee oor hoe om ’n getuie-joernalis te wees nie. Die foto is direk uit dieboodskap gepubliseer en is op geen manier gemanupileer nie omdatdie fotograaf nie ’n rekenaar besit nie. Stuur ’n foto en ’n kort beskrywingvan interessante gebeure in jou omgewing na 081 128 0489 per MMSen ons sal dit publiseer.