Lesers 2010


Fotobeelde

Waters of Namibia 2009


Inligting, foto's en meer

Kontak Ons

Ons Argiewe

01.03.10

Drywer skiet homself ná vragongeluk in woestyn

03.03.10

Stem Namibies

02.03.10

Tiger Reef bly in branders se visier

28.02.10

Ruiterstandbeeld staan weer trots

01.03.10

Beesdief steel ’n tweede keer

1.02.2010

Dansende koedoe vier die reën




Die woord uitbundig het nuwe betekenis gekry toe dié koedoe al dansend in die watergat rondgespeel het.

Schalk Maartens en Frikkie Kröhne het aanvanklik besluit om te gaan jag, maar toe hulle die koedoe se manewales gesien, eerder besluit om dit op video vas te lê. Die plaas waarop dit was, is Cornwell in die Otjiwarongo-omgewing.

Die Maartense het verlede jaar die video na Kwêla (kykNET) se videokompetisie gestuur. Die video het die top 40’s gehaal, maar het daarna uitgeval.

Lesers is welkom om videogrepe te deel. Stuur dit na bydrae@gmail.com. Videogrepe moet liefs nie groter as 15 MB wees nie en klankgrepe nie groter as 5 MB nie.

Alternatiewelik kan die multimedia-lêers op ’n CD of DVD na Republikein gestuur word.

Skakel 061 297 2045 vir meer inligting of stuur ’n epos na die bogenoemde adres.