22.01.2010 Damme en sluise
Die Naute-dam is vanjaar die eerste dam wat volgeloop het en gevolglik die eerste dam waaruit water gelaat moes word.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|