Bruidspaarkompetisie in volle swang

Opwinding loop hoog vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie, met talle inskrywings wat reeds ontvang is. Namibiese paartjies wat tussen April 2011 en Maart 2012 getrou het, staan ?n kans om wonderlike pryse te wen.

Kategorie: