21.5.2012
 Argiewe:

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

6.07.2010

Boom byna daarmee heen toe Capriviane bye verwyder

© Carl Botes
“Daar was ’n byeswerm in hierdie reuse, eeue-oue jakkalsbessieboom by die Gekombineerde Skool Katima Mulilo,” skryf leser Carl Botes. “Bosbou het toestemming verleen om die swerm te verwyder op voorwaarde dat die verantwoordelikes net ’n gleuf kap om die koningin te verwyder. Jy kan die resultaat in die foto sien. Die boom se deursnit is sowat 1,5 meter! Die wins? Een roomysbakkie vol heuning. Dit gebeur daagliks in die Caprivi,” betreur Carl die optrede.