Videonuus


Damara Lewende Museum

Videonuus


Pa in stryd om kindertoesig

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

8.02.2010

Augrabies-waterval in al sy glorie

Me. Wilna de Klerk van Uis sê hulle droom net van sulke baie water. 'n Vriend van Bloemfontein, mnr. Ben Swart, het die afgelope naweek die Augrabies-waterval net buite Kakamas in die Noord-Kaap besoek om te kyk hoe die sterk die Oranjerivier loop.

Die water is afkomstig van water wat meer as 'n week gelede uit die Vaaldam en die Bloemhofdam stroom-op in Suid-Afrika uitgelaat is. Die eerste vloedwater het Namibië net voor die naweek bereik en teen vandag het die vlak by Noordoewer reeds 6,3 meter bereik.