19.04.2010 Allermooiste beelde uit leserslense
 'n Sprokies-sonsondergang teen die skerp takke van die giftige melkbosse. Die foto is in die Bethanie-omgewing geneem.
Het jy al vanjaar jou spesiale foto gedeel? Doen dit nou. Stuur jou foto's van enige onderwerp na lesers@republikein.com.na, klank- en videogrepe na bydrae@gmail.com of foto's direk vanaf jou selfoon na 081 128 0489. Stuur 'n kort beskrywing en jou naam saam.
Klik op die foto om die fotogallery te vertoon. In die gallery sal jy na die volgende of die vorige foto's kan aanbeweeg deur in die linker- of die regterkant van die foto te klik. Alternatiewelik kan jy die sleutel "T" gebruik vir terug, "V" vir vorentoe of "M" om die fotovenster toe te maak.
|