21.5.2012
 Argiewe:

Jongste vleispryse


15 April '12

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

24.01.2012

Veebrande kos meer

DIE koste verbonde aan die registrasie, oordrag en duplisering van veebrande is op 1 Januarie vanjaar aangepas.

Die registrasie van veebrande kos nou N$100, die oordrag van ’n veebrand kos N$30 en die duplisering daarvan kos N$60.

Die Vleisraad van Namibië administreer op versoek van die Registrateur van Veebrande by die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou die bestuur van veebrande in die land.

Die diens word deur die Vleisraad op ’n kosteverhalende grondslag gelewer en die tariewe is volgens ’n kennis in die Staatskoerant op 1 Januarie 2012 aangepas.

Vir meer inligting kan produsente vir me. Andeline Katana van die Vleisraad by 061 275 839 skakel.