Jongste vleispryse


07 Februarie '12

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

24.08.2010

Top bul vir 'n top prys

© Verskaf
Die hoogste prys vir ’n Bonsmara-bul tydens die onlangse Top 10 Bonsmara veiling is deur mnr. Jörg von Dewitz (regs) vir ‘n bul van mnr. Ingo Hälberstadt (middel) betaal. Mnr. Von Dewitz het die bul vir N$80 000 gekoop. Mnr. Danie Byleveldt, bestuurder van Agra se lewendehawe-afdeling het die telers met hierdie prestasie geluk gewens.