Jongste vleispryse


07 Februarie '12

Ons Argiewe

06.12.11

Polisieman, boer vertel van ongeluk

05.12.11

Vakansiepad open sy tol

05.12.11

Geen borg vir Susanne Hoff

09.12.11

Vir braaivleisvuur, is permit die kuur

07.12.11

Omkopery op lughawe

2.03.2010

Nuwe geweersmids by Safari Den

© Verskaf
Agra het twee junior geweersmids by Safari Den in Windhoek aangestel. Hulle is Jörn Brummund (links) en Holger Dennler wat pas vier jaar opleiding as geweersmids in Ferlach, Oostenryk, voltooi het. Hulle sal hul verdere indiensopleiding onder die meestershand van mnr. Norbert Kuess kry. Met die aanstellings kan Agra sy dienste in die bou van en herstelwerk aan gewere uitbrei. Danksy ’n goed toegeruste werkswinkel kan kliënte lope laat vervang, teleskope laat monteer, hul gewere laat opgradeer en ander herstelwerk laat doen.