Vandag se koerant


Vandag se Spotprent


Gene Travers

Kontak

Republikein publiseer elke Dinsdag landbounuus. Enigiemand met inligting kan vir Ronelle Rademeyer kontak by ronelle@republikein.com.na of 061 297 2096. Vir moontlike advertensies kan Daphne Muller by 061 297 2027 gekontak word.

Ons Argiewe

28.07.08

Vrou staan op uit doodsbed

08.08.08

Presidentseun in boeie

22.07.08

Bloed spat by rugby

30.07.08

Aanval ruk Grootfontein

15.08.08

'n Rokkie wou sy dra, maar o wee...

22.07.2008
© Jan Poolman
Mnr. Tommie Tangeni is een van die suksesvolle kleinboere in die Omusati-streek wat sonder die hulp van die Regering (soos in die geval van die Etunda-projek) groente plaaslik bemark. Sy groenteplaas is in die Epata-distrik geleë. Op die plaas word hoofsaaklik tamaties, uie en kool geplant en mnr. Tangeni maak gebruik van water uit die Olushandja-dam om sy groente nat te lei.