Vandag se koerant


Agra vier 30 Jaar


Jongste vleispryse


31 Augustus 2010

Kontak Ons

Ons Argiewe

25.08.10

Skaduwêreld ontbloot

23.08.10

Ongeluk eis bekende

23.08.10

Nujoma: Vat die grond

24.08.10

Tragedie in sjebeen

31.8.2010
Doen tydig aansoek vir slagbeurte
© Republikein

OM vir elke beesprodusent in die land gelyke toegang tot slagbeurte te gee, het Meatco ’n spesiale toekenningstelsel vir slagbeurte ingestel. Die stelsel behels dat die produsent met Meatco ’n kontrak sluit om te sê hoeveel beeste hy in die komende jaar ...   Lees meer

31.8.2010
Meatco gee aan boere ‘n stem op radio
© Republikein

‘n TOTAAL van 48 halfuur programme sal oor die volgende 12 maande op die Nasionale Uitsaaikorporasie (NBC) aangebied word met die doel om opvoeding van kommunale boere te bevorder. Die programme is ‘n inisiatief van Meatco. Die program, Farmer’s Voice, ...   Lees meer

31.8.2010
Dohmen is Oeskoning 2010

EERSKOMENDE Saterdag, tydens die jaarlikse Oesfees op Grootfontein, sal mnr. Matthias Dohmen as Oeskoning vir 2010 gekroon word. Mnr. Dohmen se skoonpa, mnr. Hans Bonsels, het in 1984 saam met mnr. Jan Engelbrecht en ander vennote die maatskappy Awabobib Boerdery gestig.   Lees meer

31.8.2010
Agra vier sy 30 jaar
© Sanet de Waal

AGRA het verlede week sy 30ste bestaansjaar gevier. Die koöperasie het Donderdag sy lede en verskaffers landwyd op koek en vonkelwyn getrakteer om die geleentheid te vier. Mnre. Peter Kazmaier, hoof uitvoerende beampte van Agra (links) en Danie Byleveld, bestuurder ...   Lees meer

31.8.2010
Vleispryse op 31 Augustus 2010
© Republikein

  Lees meer

24.8.2010
Ekwatho tot produsente se voordeel
© Verskaf

MEATCO se Ekwatho-finansieringskema is in November 2007 van stapel gestuur om as teenvoeter te dien vir die groot aantal speenkalwers wat die land op die hoef verlaat sonder dat waarde plaaslik toegevoeg word. Dit moet ook die steeds stygende koste by ...   Lees meer

24.8.2010
Inligtingsdag by Daweb-wes gehou

DIE Omkhaibasen Boerekoöperasie bied Vrydag en Saterdag sy tweedaagse boere-inligtingsdae aan wat fokus op die karaktereienskappe van die Damaraskaap en hoe dit by Meatco se vergoeding vir vetgradering, bouvorm en uitslaggewig inpas. ’n Nuwe opleidingsentrum ...   Lees meer

24.8.2010
Veldtog bevorder plaaslike produkte
© Verskaf

’n GESAMENTLIKE veldtog van die Ministerie van Landbou, Water en Bosbou en die Akkerbouraad van Namibië om die gebruik van plaaslik vervaardigde produkte te bevorder, is vroeër vandeesmaand op Outapi tydens ’n akkerboudag bekendgestel. Die veldtog, bekend as Oshetu, ...   Lees meer

24.8.2010
Top bul vir 'n top prys
© Verskaf

Die hoogste prys vir ’n Bonsmara-bul tydens die onlangse Top 10 Bonsmara veiling is deur mnr. Jörg von Dewitz (regs) vir ‘n bul van mnr. Ingo Hälberstadt (middel) betaal. Mnr. Von Dewitz het die bul vir N$80 000 gekoop. Mnr. Danie Byleveldt, bestuurder van Agra se lewendehawe- ...   Lees meer

24.8.2010
Agribank help Ariamsvlei BV met Winterfees
© Verskaf

AgriBank het onlangs ‘n skenking van N$3 500 aan die Ariamsvlei Boerevereniging gemaak vir die aanbied van die jaarlikse Winterfees. Volgens die organiseerders het feesgangers van wyd en syd die fees bygewoon. Van die vermaak wat aangebied was, was die rodeo, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels