21.5.2012
 Argiewe:

Jongste vleispryse


15 April '12

Ons Argiewe

16.02.12

Graf nooit toegegooi

15.02.12

Ongeluk eis bekende in perdrykringe

13.02.12

KK oor vingers getik

14.02.12

Drie fetusse binne ’n week

16.02.12

Kuberkrakers steel miljoene

7.2.2012
Dagboek vir landbouers

Otavi Boerevereniging Die Otavi Boerevereniging vergader Woensdag om 09:00 in die Neels van Tonder-saal op Otavi. Kontak me. Christine Stoman by 067 304 971 of stoman@mweb.com.na. Klein-Karas Boerevereniging Die Klein-Karas Boerevereniging vergader ...   Lees meer

7.2.2012
Donkiemelk kan hongersnood in Afrika verlig
© Verskaf

CLEOPATRA had haar skoonheid daaraan te danke gehad dat sy in donkiemelk gebad het, maar dit is nie waar die heilsaamheid van hierdie produk eindig nie. As die Namibiese welsynsorganisasie Donkey Welfare of Namibia (DwoN) sy sin kry, gaan donkiemelk in die ...   Lees meer

7.2.2012
Die onkruid waai op Nkurenkuru
© Tammy Kleinhans

EEN van die grootste werksverskaffers in die land, die Ohlthaver & List-maatskappyegroep, moedig mense aan om vir hulself kos te produseer wat tot voedselsekuriteit sal lei. Die O&L-groep het Vrydag aan ’n seremonie deelgeneem waar onkruid in die mahangulanderye ...   Lees meer

7.2.2012
Vleispryse 7

  Lees meer

7.2.2012
Boere wag op reën
© Jabus du Toit, Republikein

ONDANKS 'n trae begin aan die reënseisoen is boere in die Suide optimisties dat hulle weer vanjaar goeie reën gaan ontvang. Mnr. Willie Coetzee van die plaas Lauterbach het gister aan Republikein gesê dat sy plaas vanaf die middel van Januarie tot nou reeds 100 mm reën ontvang het.   Lees meer

7.2.2012
Skokapparaat vanaf Junie verpligtend in swakara-bedryf

ALLE swakara-produsente is verplig om ingevolge die nuwe gedragskode vir die karakoelbedryf, vanaf 1 Junie vanjaar ’n skokapparaat in die produksieproses te gebruik. Die gedragskode is deur die Regering goedgekeur en die swakara-raad het opdrag gekry om ...   Lees meer

7.2.2012
N$4 miljoen se subsidie vir oorplaatjies al betaal

DIE Vleisraad van Namibië het die subsidie-eise vir die nuwe dubbele oorplaatjies en die inhandiging van ongebruikte ou oorplaatjies verwerk en nagenoeg N$4 miljoen is aan boere suid van die rooilyn betaal. Volgens dr. Susanne Thalwitzer, koördineerder van die FANMeatskema, ...   Lees meer

nuwe artikels   -   nog artikels

Druk Artikel  
Skryf aan Redakteur  
Deel met 'n vriend